#, fuzzy
msgid ""
msgstr ""
"Project-Id-Version: SimpleSAMLphp 1.15\n"
"Report-Msgid-Bugs-To: simplesamlphp-translation@googlegroups.com\n"
"POT-Creation-Date: 2016-10-12 09:31+0200\n"
"PO-Revision-Date: 2016-10-14 12:14+0200\n"
"Last-Translator: \n"
"Language: af\n"
"Language-Team: \n"
"Plural-Forms: nplurals=2; plural=(n != 1)\n"
"MIME-Version: 1.0\n"
"Content-Type: text/plain; charset=utf-8\n"
"Content-Transfer-Encoding: 8bit\n"
"Generated-By: Babel 2.3.4\n"

msgid "{errors:descr_WRONGUSERPASS}"
msgstr ""
"Die gegewe gebruikersnaam bestaan nie, of die wagwoord wat jy verskaf het"
" is verkeerd. Bevestig die gebruikersnaam en probeer weer."

msgid "{logout:failed}"
msgstr "Afmelding misluk"

msgid "{errors:descr_NOCERT}"
msgstr "Verifikasie het misluk: Jou webblaaier het geen sertifikaat gestuur nie"

msgid "{errors:title_PROCESSASSERTION}"
msgstr "Fout in die Identiteits Verskaffer(IdP) versoek"

msgid "{errors:title_NOSTATE}"
msgstr "Toestandsinformasie verlore"

msgid "{login:username}"
msgstr "Gebruikersnaam"

msgid "{errors:title_METADATA}"
msgstr "Fout met die laai van die metadata"

msgid "{errors:descr_LOGOUTINFOLOST}"
msgstr ""
"Die inligting vir die huidige uiteken sessie is verlore. Jy moet "
"terugkeer na die diens waarvan jy probeer afmeld het en probeer om weer "
"af te meld. Dié fout kan voorkom weens verstreke afmelding inligting. Die"
" afmelding inligting word gestoor vir 'n beperkte tydperk - gewoonlik 'n "
"paar ure. Dit is langer as wat 'n normale afmelding sessie moet vat, so "
"die fout mag 'n indikasie wees van 'n probleem met die stellings. Kontak "
"jou diens verskaffer sou die probleem voortduur."

msgid "{disco:previous_auth}"
msgstr "Jy het voorheen gekies om te verifieer deur:"

msgid "{errors:report_trackid}"
msgstr ""
"Waneer jy die fout rapporteer, verskaf asb. ook die 'tracking'/verwysings"
" nommer wat dit moontlik maak vir die sisteem administrateur om jou "
"sessie in die logs op te spoor:"

msgid "{login:change_home_org_title}"
msgstr "Verander jou tuisorganisasie"

msgid "{errors:descr_METADATANOTFOUND}"
msgstr "Kan geen metadata vind vir %ENTITYID%"

msgid "{errors:report_text}"
msgstr ""
"Voeg opsioneel jou epos adres in vir die administrateurs om jou te kontak"
" vir meer inligting m.b.t jou probleem:"

msgid "{errors:report_header}"
msgstr "Rapporteer foute"

msgid "{login:change_home_org_text}"
msgstr ""
"Jy het <b>%HOMEORG%</b> gekies as jou tuisorganisasie. As dit is verkeerd"
" jy kan 'n ander een te kies."

msgid "{errors:title_PROCESSAUTHNREQUEST}"
msgstr "Fout in Diens Verskaffer versoek proses"

msgid "{errors:descr_PROCESSASSERTION}"
msgstr "Die antwoord vanaf die Indentiteits Verskaffer is nie aanvaar nie."

msgid "{errors:debuginfo_header}"
msgstr "Ontleed informasie"

msgid "{errors:descr_RESPONSESTATUSNOSUCCESS}"
msgstr ""
"Die Identiteits Verskaffer reageer met 'n fout. (Die status kode in die "
"SAML reaksie was onsuksesvol)"

msgid "{login:help_text}"
msgstr ""
"Jammer! - Sonder jou gebruikersnaam en wagwoord kan jy jouself nie vir "
"toegang tot die diens identifiseer nie. Dalk is daar iemand wat jou kan "
"help. Raadpleeg die hulplyn by jou organisasie!"

msgid "{logout:default_link_text}"
msgstr "Gaan terug na die SimpleSAMLphp installasie bladsy"

msgid "{errors:error_header}"
msgstr "SimpleSAMLphp-fout"

msgid "{login:help_header}"
msgstr "Hulp! Ek het nie my wagwoord onthou nie."

msgid "{errors:descr_LDAPERROR}"
msgstr ""
"LDAP is die gebruikers databasis en waneer jy probeer inteken moet ons "
"die LDAP databasis kontak. Daar was 'n fout toe ons die slag probeer het."

msgid "{errors:descr_METADATA}"
msgstr ""
"Daar is fout met jou SimplSAMLphp installasie. Indien jy die "
"administrateur is van dié diens moet jy verseker dat jou metadata "
"konfigurasie korrek is."

msgid "{errors:title_BADREQUEST}"
msgstr "Foutiewe versoek ontvang"

msgid "{logout:title}"
msgstr "Afgemeld"

msgid "{errors:title_AUTHSOURCEERROR}"
msgstr "Fout in verifikasie bron"

msgid "{login:select_home_org}"
msgstr "Kies jou tuisorganisasie"

msgid "{logout:hold}"
msgstr "Hou die verbinding"

msgid "{errors:descr_DISCOPARAMS}"
msgstr ""
"Die gestuurde parameters na die ontdekkings diens was not volgens die "
"korrekte spesifikasies nie."

msgid "{errors:descr_CREATEREQUEST}"
msgstr "Daar was 'n fout met die skepping van die SAML versoek."

msgid "{logout:return}"
msgstr "Terug na diens"

msgid "{logout:logout_all}"
msgstr "Ja, alle dienste"

msgid "{disco:select}"
msgstr "Kies"

msgid "{logout:also_from}"
msgstr "Jy is ook by dié dienste aangemeld:"

msgid "{login:login_button}"
msgstr "Meld aan"

msgid "{logout:progress}"
msgstr "Besig om af te meld?"

msgid "{login:error_wrongpassword}"
msgstr "Verkeerde gebruikersnaam of wagwoord."

msgid "{login:remember_username}"
msgstr "Onthou my gebruikersnaam"

msgid "{errors:descr_PROCESSAUTHNREQUEST}"
msgstr ""
"Die Identiteits Verskaffer het 'n Verifikasie Versoek ontvang vanaf 'n "
"Diens Verskaffer maar 'n fout het voorgekom tydens die verwerking van die"
" versoek."

msgid "{logout:logout_all_question}"
msgstr "Wil jy van alle bogenoemde dienste afmeld?"

msgid "{errors:title_NOACCESS}"
msgstr "Geen toegang"

msgid "{login:error_nopassword}"
msgstr ""
"Jy het probeer aanmeld maar jou wagwoord is nie verstuur nie, probeer "
"asb. weer."

msgid "{errors:title_NORELAYSTATE}"
msgstr "Geen aflos staat('RelayState')"

msgid "{errors:descr_NOSTATE}"
msgstr ""
"Toestandsinformasie verlore en daar is geen manier om die versoek weer te"
" stuur nie"

msgid "{login:password}"
msgstr "Wagwoord"

msgid "{errors:debuginfo_text}"
msgstr ""
"Die onderstaande informasie mag van hulp wees vir die stelsel "
"administrateur / hulplyn."

msgid "{errors:descr_UNHANDLEDEXCEPTION}"
msgstr "'n Onverwagte foutmelding is aangetoon"

msgid "{general:yes}"
msgstr "Ja"

msgid "{errors:title_CONFIG}"
msgstr "Instellings fout"

msgid "{errors:title_LOGOUTREQUEST}"
msgstr "Fout met die verwerking van die Afmeldings Versoek"

msgid "{errors:title_METADATANOTFOUND}"
msgstr "Metadata nie gevind nie"

msgid "{login:contact_info}"
msgstr "Kontak detail:"

msgid "{errors:title_UNHANDLEDEXCEPTION}"
msgstr "Onverwagte foutmelding"

msgid "{login:error_header}"
msgstr "Fout"

msgid "{errors:title_USERABORTED}"
msgstr "Verifikasie gestop"

msgid "{logout:incapablesps}"
msgstr ""
"Een of meerdere dienste waarby jy aangemeld het, <i>ondersteun nie "
"afmelding nie</i>. Om seker te wees datal jou sessies afgesluit word, is "
"dit beter om jou <i>webblaaier toe te maak</i>."

msgid "{errors:descr_UNKNOWNCERT}"
msgstr ""
"Verifikasie het misluk: die sertifikaat wat jou webblaaier gestuur het is"
" onbekend"

msgid "{logout:logging_out_from}"
msgstr "Afmelding van die volgende dienste:"

msgid "{logout:loggedoutfrom}"
msgstr "Jy is suksesvol afgemeld van %SP% af."

msgid "{errors:errorreport_text}"
msgstr "Die foutmeldings verslag is gestuur na die administrateurs."

msgid "{errors:descr_LOGOUTREQUEST}"
msgstr "Daar was 'n probleem tydens die verwerking van die Afmelding  Versoek"

msgid "{logout:success}"
msgstr "Jy het suksesvol afgemeld."

msgid "{errors:descr_USERABORTED}"
msgstr "Die verifikasie is gestop deur die gebruiker"

msgid "{errors:descr_CASERROR}"
msgstr "Fout tydens kommunikasie met die CAS bediener."

msgid "{general:no}"
msgstr "Nee"

msgid "{logout:completed}"
msgstr "Voltooid"

msgid "{errors:descr_NOTSET}"
msgstr ""
"Die wagwoord in die konfigurasie (auth.adminpassword) is nie aangepas "
"nie. Redigeer asb die konfigurasie leër."

msgid "{general:service_provider}"
msgstr "Diens Verskaffer"

msgid "{errors:descr_BADREQUEST}"
msgstr "Daar is 'n fout in die versoek na die bladsy. Die rede is: %REASON%"

msgid "{logout:no}"
msgstr "Nee"

msgid "{disco:icon_prefered_idp}"
msgstr "[Verkies]"

msgid "{general:no_cancel}"
msgstr "Nee, kanselleer"

msgid "{login:user_pass_header}"
msgstr "Voer jou gebruikersnaam en wagwoord in"

msgid "{errors:report_explain}"
msgstr "Verduidelik wat jy gedoen het toe jy die probleem ervaar..."

msgid "{errors:title_ACSPARAMS}"
msgstr "Geen SAML versoek gevind nie"

msgid "{errors:descr_SLOSERVICEPARAMS}"
msgstr ""
"Jy het toegang verkry na die SingleLogoutService koppelvlak('interface'),"
" maar het geen SAML LogoutRequest of LogoutResponse gestuur nie."

msgid "{login:organization}"
msgstr "Organisasie"

msgid "{errors:title_WRONGUSERPASS}"
msgstr "Inkorrekte gebruikersnaam of wagwoord"

msgid "{errors:descr_NOACCESS}"
msgstr ""
"Die eindpunt is nie beskikbaar nie. Gaan die staat opsies in jou opset "
"van SimpleSAMLphp na."

msgid "{errors:title_SLOSERVICEPARAMS}"
msgstr "Geen SAML boodskap gevind nie"

msgid "{errors:descr_ACSPARAMS}"
msgstr ""
"Jy het aansoek gedoen vir toegang na die Assertion Consumer Service "
"koppelvlak, maar geen SAML Verifikasie Versoek is saam gestuur nie."

msgid "{errors:descr_AUTHSOURCEERROR}"
msgstr "Fout in verifikasie bron %AUTHSOURCE%. Die rede was %REASON%"

msgid "{login:change_home_org_button}"
msgstr "Kies tuisorganisasie"

msgid "{errors:report_email}"
msgstr "Epos adres:"

msgid "{errors:howto_header}"
msgstr "Hoe om hulp te verkry"

msgid "{errors:title_NOTSET}"
msgstr "Wagwoord nie opgestel nie"

msgid "{errors:descr_NORELAYSTATE}"
msgstr ""
"Die inisieerder van hierdie versoek het nie 'n aflos staat('RelayState') "
"parameter wat aandui waarheen om volgende te gaan nie."

msgid "{errors:title_NOTFOUNDREASON}"
msgstr "Bladsy nie gevind nie"

msgid "{errors:title_RESPONSESTATUSNOSUCCESS}"
msgstr "Foutmelding ontvang vanaf die Identiteits Verskaffer"

msgid "{errors:title_NOTVALIDCERT}"
msgstr "Ongeldige sertifikaat"

msgid "{general:remember}"
msgstr "Onthou"

msgid "{disco:selectidp}"
msgstr "Kies jou identiteits verskaffer"

msgid "{login:help_desk_email}"
msgstr "Stuur e-pos aan hulplyn"

msgid "{login:help_desk_link}"
msgstr "Hulplyn-tuisblad"

msgid "{login:remember_me}"
msgstr "Onthou my"

msgid "{errors:title_CASERROR}"
msgstr "CAS Fout"

msgid "{login:user_pass_text}"
msgstr ""
"'n Diens vereis dat jy jouself identifiseer. Voer jou gebruikersnaam en "
"wagwoord in die onderstaande vorm in."

msgid "{errors:title_DISCOPARAMS}"
msgstr "Toegangsfout by die ontdekkings diens"

msgid "{general:yes_continue}"
msgstr "Ja, voortgaan"

msgid "{disco:remember}"
msgstr "Onthou my keuse"

msgid "{disco:login_at}"
msgstr "Meld aan by"

msgid "{errors:title_GENERATEAUTHNRESPONSE}"
msgstr "Kon nie 'n verifikasie versoek skep nie"

msgid "{errors:errorreport_header}"
msgstr "Foutmeldingsverslag gestuur"

msgid "{errors:title_CREATEREQUEST}"
msgstr "Fout met skepping van nuwe versoek"

msgid "{errors:report_submit}"
msgstr "Stuur die fout verslag"

msgid "{errors:title_INVALIDCERT}"
msgstr "Ongeldige sertifikaat"

msgid "{errors:title_NOTFOUND}"
msgstr "Bladsy nie gevind nie"

msgid "{logout:logged_out_text}"
msgstr "Jy is afgemeld."

msgid "{errors:title_UNKNOWNCERT}"
msgstr "Onbekende sertifikaat"

msgid "{errors:title_LDAPERROR}"
msgstr "LDAP Fout"

msgid "{logout:failedsps}"
msgstr ""
"Dit was nie moontlik om van een of meer dienste af te meld nie. Om seker "
"te wees dat al jou sessies afgesluit word, is dit beter om jou "
"<i>webblaaier toe te maak</i>."

msgid "{errors:descr_NOTFOUND}"
msgstr "Die bladsy bestaan nie. Die URL was: %URL%"

msgid "{errors:howto_text}"
msgstr ""
"Die fout is moontlik te danke aan onverwagte gedrag of weens inkorrekte "
"instellings in SimpleSAMLphp. Kontak die administrateur in beheer van die"
" aanmeld diens en stuur die bostaande fout boodskap aan."

msgid "{errors:descr_NOTVALIDCERT}"
msgstr "Jy het nie 'n geldige sertifikaat gestuur nie."

msgid "{logout:logout_only}"
msgstr "Nee, net %SP%"

msgid "{login:next}"
msgstr "Volgende"

msgid "{errors:descr_GENERATEAUTHNRESPONSE}"
msgstr ""
"Daar was 'n fout tydens die verifikasie skepping deur die Identiteits "
"Verskaffer."

msgid "{disco:selectidp_full}"
msgstr "Kies asb. jou identiteits verskaffer waar jy wil verifieer:"

msgid "{errors:descr_NOTFOUNDREASON}"
msgstr ""
"Die gegewe bladsy is nie gevind nie. Die rede was: %REASON%. Die URL was:"
" %URL%"

msgid "{errors:title_NOCERT}"
msgstr "Geen sertifikaat"

msgid "{errors:title_LOGOUTINFOLOST}"
msgstr "Afmelding informasie verlore"

msgid "{errors:descr_CONFIG}"
msgstr "SimpleSAMLphp is nie korrek ingestel nie"

msgid "{errors:descr_INVALIDCERT}"
msgstr ""
"Verifikasie het misluk: Jou webblaaier het 'n ongeldige of korrupte "
"sertifikaat gestuur"

msgid "Person's principal name at home organization"
msgstr "Persoonlike ID by tuis organisasie"

msgid "Mobile"
msgstr "Selfoon"

msgid ""
"LDAP is the user database, and when you try to login, we need to contact "
"an LDAP database. An error occurred when we tried it this time."
msgstr ""
"LDAP is die gebruikers databasis en waneer jy probeer inteken moet ons "
"die LDAP databasis kontak. Daar was 'n fout toe ons die slag probeer het."

msgid ""
"Optionally enter your email address, for the administrators to be able "
"contact you for further questions about your issue:"
msgstr ""
"Voeg opsioneel jou epos adres in vir die administrateurs om jou te kontak"
" vir meer inligting m.b.t jou probleem:"

msgid "Display name"
msgstr "Vertoon naam"

msgid "Remember my choice"
msgstr "Onthou my keuse"

msgid "Home telephone"
msgstr "Tuistelefoon"

msgid "Explain what you did when this error occurred..."
msgstr "Verduidelik wat jy gedoen het toe jy die probleem ervaar..."

msgid "An unhandled exception was thrown."
msgstr "'n Onverwagte foutmelding is aangetoon"

msgid "Invalid certificate"
msgstr "Ongeldige sertifikaat"

msgid "Service Provider"
msgstr "Diens Verskaffer"

msgid "Incorrect username or password."
msgstr "Verkeerde gebruikersnaam of wagwoord."

msgid "There is an error in the request to this page. The reason was: %REASON%"
msgstr "Daar is 'n fout in die versoek na die bladsy. Die rede is: %REASON%"

msgid "E-mail address:"
msgstr "Epos adres:"

msgid "No RelayState"
msgstr "Geen aflos staat('RelayState')"

msgid "Error creating request"
msgstr "Fout met skepping van nuwe versoek"

msgid "Locality"
msgstr "Ligging"

msgid "Unhandled exception"
msgstr "Onverwagte foutmelding"

#, python-format
msgid "Unable to locate metadata for %ENTITYID%"
msgstr "Kan geen metadata vind vir %ENTITYID%"

msgid "Organizational number"
msgstr "Organisasie nommer"

msgid "Password not set"
msgstr "Wagwoord nie opgestel nie"

msgid "Post office box"
msgstr "Posbus"

msgid ""
"A service has requested you to authenticate yourself. Please enter your "
"username and password in the form below."
msgstr ""
"'n Diens vereis dat jy jouself identifiseer. Voer jou gebruikersnaam en "
"wagwoord in die onderstaande vorm in."

msgid "CAS Error"
msgstr "CAS Fout"

msgid ""
"The debug information below may be of interest to the administrator / "
"help desk:"
msgstr ""
"Die onderstaande informasie mag van hulp wees vir die stelsel "
"administrateur / hulplyn."

msgid ""
"Either no user with the given username could be found, or the password "
"you gave was wrong. Please check the username and try again."
msgstr ""
"Die gegewe gebruikersnaam bestaan nie, of die wagwoord wat jy verskaf het"
" is verkeerd. Bevestig die gebruikersnaam en probeer weer."

msgid "Error"
msgstr "Fout"

msgid "Next"
msgstr "Volgende"

msgid "Distinguished name (DN) of the person's home organizational unit"
msgstr "Kenmerkende naam (DN) van die persoon se organisatoriese afdeling"

msgid "State information lost"
msgstr "Toestandsinformasie verlore"

msgid ""
"The password in the configuration (auth.adminpassword) is not changed "
"from the default value. Please edit the configuration file."
msgstr ""
"Die wagwoord in die konfigurasie (auth.adminpassword) is nie aangepas "
"nie. Redigeer asb die konfigurasie leër."

msgid "Mail"
msgstr "E-pos"

msgid "No, cancel"
msgstr "Nee"

msgid ""
"You have chosen <b>%HOMEORG%</b> as your home organization. If this is "
"wrong you may choose another one."
msgstr ""
"Jy het <b>%HOMEORG%</b> gekies as jou tuisorganisasie. As dit is verkeerd"
" jy kan 'n ander een te kies."

msgid "Error processing request from Service Provider"
msgstr "Fout in Diens Verskaffer versoek proses"

msgid "Distinguished name (DN) of person's primary Organizational Unit"
msgstr "Kenmerkende naam (DN) van die persoon se primêre organisatoriese afdeling"

msgid "Enter your username and password"
msgstr "Voer jou gebruikersnaam en wagwoord in"

msgid "Login at"
msgstr "Meld aan by"

msgid "No"
msgstr "Nee"

msgid "Home postal address"
msgstr "Tuis posadres"

msgid "Error processing the Logout Request"
msgstr "Fout met die verwerking van die Afmeldings Versoek"

msgid "Do you want to logout from all the services above?"
msgstr "Wil jy van alle bogenoemde dienste afmeld?"

msgid "Select"
msgstr "Kies"

msgid "The authentication was aborted by the user"
msgstr "Die verifikasie is gestop deur die gebruiker"

msgid "Given name"
msgstr "Voornaam"

msgid "Identity assurance profile"
msgstr "Identiteitsversekerings profiel"

msgid "Logout information lost"
msgstr "Afmelding informasie verlore"

msgid "Organization name"
msgstr "Organisasie naam"

msgid "Authentication failed: the certificate your browser sent is unknown"
msgstr ""
"Verifikasie het misluk: die sertifikaat wat jou webblaaier gestuur het is"
" onbekend"

msgid "Home organization domain name"
msgstr "Tuis Organisasie domein naam"

msgid "Error report sent"
msgstr "Foutmeldingsverslag gestuur"

msgid "Common name"
msgstr "Algemene naam"

msgid "Please select the identity provider where you want to authenticate:"
msgstr "Kies asb. jou identiteits verskaffer waar jy wil verifieer:"

msgid "Logout failed"
msgstr "Afmelding misluk"

msgid "Identity number assigned by public authorities"
msgstr "Identiteitsnommer"

msgid "Error received from Identity Provider"
msgstr "Foutmelding ontvang vanaf die Identiteits Verskaffer"

msgid "LDAP Error"
msgstr "LDAP Fout"

msgid ""
"The information about the current logout operation has been lost. You "
"should return to the service you were trying to log out from and try to "
"log out again. This error can be caused by the logout information "
"expiring. The logout information is stored for a limited amout of time - "
"usually a number of hours. This is longer than any normal logout "
"operation should take, so this error may indicate some other error with "
"the configuration. If the problem persists, contact your service "
"provider."
msgstr ""
"Die inligting vir die huidige uiteken sessie is verlore. Jy moet "
"terugkeer na die diens waarvan jy probeer afmeld het en probeer om weer "
"af te meld. Dié fout kan voorkom weens verstreke afmelding inligting. Die"
" afmelding inligting word gestoor vir 'n beperkte tydperk - gewoonlik 'n "
"paar ure. Dit is langer as wat 'n normale afmelding sessie moet vat, so "
"die fout mag 'n indikasie wees van 'n probleem met die stellings. Kontak "
"jou diens verskaffer sou die probleem voortduur."

msgid "Organization"
msgstr "Organisasie"

msgid "No certificate"
msgstr "Geen sertifikaat"

msgid "Choose home organization"
msgstr "Kies tuisorganisasie"

msgid "Persistent pseudonymous ID"
msgstr "Aanhoudende anonieme ID"

msgid "No SAML response provided"
msgstr "Geen SAML versoek gevind nie"

msgid "The given page was not found. The URL was: %URL%"
msgstr "Die bladsy bestaan nie. Die URL was: %URL%"

msgid "Configuration error"
msgstr "Instellings fout"

msgid "An error occurred when trying to create the SAML request."
msgstr "Daar was 'n fout met die skepping van die SAML versoek."

msgid ""
"This error probably is due to some unexpected behaviour or to "
"misconfiguration of SimpleSAMLphp. Contact the administrator of this "
"login service, and send them the error message above."
msgstr ""
"Die fout is moontlik te danke aan onverwagte gedrag of weens inkorrekte "
"instellings in SimpleSAMLphp. Kontak die administrateur in beheer van die"
" aanmeld diens en stuur die bostaande fout boodskap aan."

msgid "Domain component (DC)"
msgstr "Domein komponent (DC)"

msgid "Password"
msgstr "Wagwoord"

msgid "Nickname"
msgstr "Bynaam"

msgid "Send error report"
msgstr "Stuur die fout verslag"

msgid ""
"Authentication failed: the certificate your browser sent is invalid or "
"cannot be read"
msgstr ""
"Verifikasie het misluk: Jou webblaaier het 'n ongeldige of korrupte "
"sertifikaat gestuur"

msgid "The error report has been sent to the administrators."
msgstr "Die foutmeldings verslag is gestuur na die administrateurs."

msgid "Date of birth"
msgstr "Geboorte datum"

msgid "Private information elements"
msgstr "Private informasie elemente"

msgid "You are also logged in on these services:"
msgstr "Jy is ook by dié dienste aangemeld:"

msgid "Debug information"
msgstr "Ontleed informasie"

msgid "No, only %SP%"
msgstr "Nee, net %SP%"

msgid "Username"
msgstr "Gebruikersnaam"

msgid "Go back to SimpleSAMLphp installation page"
msgstr "Gaan terug na die SimpleSAMLphp installasie bladsy"

msgid "You have successfully logged out from all services listed above."
msgstr "Jy het suksesvol afgemeld."

msgid "You are now successfully logged out from %SP%."
msgstr "Jy is suksesvol afgemeld van %SP% af."

msgid "Affiliation"
msgstr "Affiliasie"

msgid "You have been logged out."
msgstr "Jy is afgemeld."

msgid "Return to service"
msgstr "Terug na diens"

msgid "State information lost, and no way to restart the request"
msgstr ""
"Toestandsinformasie verlore en daar is geen manier om die versoek weer te"
" stuur nie"

msgid "Error processing response from Identity Provider"
msgstr "Fout in die Identiteits Verskaffer(IdP) versoek"

msgid "Remember my username"
msgstr "Onthou my gebruikersnaam"

msgid "Preferred language"
msgstr "Taal voorkeur"

msgid "Surname"
msgstr "Van"

msgid "No access"
msgstr "Geen toegang"

msgid "Authentication error in source %AUTHSOURCE%. The reason was: %REASON%"
msgstr "Fout in verifikasie bron %AUTHSOURCE%. Die rede was %REASON%"

msgid "Bad request received"
msgstr "Foutiewe versoek ontvang"

msgid "User ID"
msgstr "Gebruikers ID"

msgid "JPEG Photo"
msgstr "JPEG Foto"

msgid "Postal address"
msgstr "Posadres"

msgid "An error occurred when trying to process the Logout Request."
msgstr "Daar was 'n probleem tydens die verwerking van die Afmelding  Versoek"

msgid "Logging out of the following services:"
msgstr "Afmelding van die volgende dienste:"

msgid ""
"When this identity provider tried to create an authentication response, "
"an error occurred."
msgstr ""
"Daar was 'n fout tydens die verifikasie skepping deur die Identiteits "
"Verskaffer."

msgid "Could not create authentication response"
msgstr "Kon nie 'n verifikasie versoek skep nie"

msgid "Labeled URI"
msgstr "URI"

msgid "SimpleSAMLphp appears to be misconfigured."
msgstr "SimpleSAMLphp is nie korrek ingestel nie"

msgid "Login"
msgstr "Meld aan"

msgid ""
"This Identity Provider received an Authentication Request from a Service "
"Provider, but an error occurred when trying to process the request."
msgstr ""
"Die Identiteits Verskaffer het 'n Verifikasie Versoek ontvang vanaf 'n "
"Diens Verskaffer maar 'n fout het voorgekom tydens die verwerking van die"
" versoek."

msgid "Yes, all services"
msgstr "Ja, alle dienste"

msgid "Logged out"
msgstr "Afgemeld"

msgid "Postal code"
msgstr "Poskode"

msgid "Logging out..."
msgstr "Besig om af te meld?"

msgid "Metadata not found"
msgstr "Metadata nie gevind nie"

msgid "Primary affiliation"
msgstr "Primêre affiliasie"

msgid ""
"If you report this error, please also report this tracking number which "
"makes it possible to locate your session in the logs available to the "
"system administrator:"
msgstr ""
"Waneer jy die fout rapporteer, verskaf asb. ook die 'tracking'/verwysings"
" nommer wat dit moontlik maak vir die sisteem administrateur om jou "
"sessie in die logs op te spoor:"

msgid ""
"The parameters sent to the discovery service were not according to "
"specifications."
msgstr ""
"Die gestuurde parameters na die ontdekkings diens was not volgens die "
"korrekte spesifikasies nie."

msgid "Telephone number"
msgstr "Telefoon nommer"

msgid ""
"Unable to log out of one or more services. To ensure that all your "
"sessions are closed, you are encouraged to <i>close your webbrowser</i>."
msgstr ""
"Dit was nie moontlik om van een of meer dienste af te meld nie. Om seker "
"te wees dat al jou sessies afgesluit word, is dit beter om jou "
"<i>webblaaier toe te maak</i>."

msgid "Bad request to discovery service"
msgstr "Toegangsfout by die ontdekkings diens"

msgid "Select your identity provider"
msgstr "Kies jou identiteits verskaffer"

msgid "Group membership"
msgstr "Groeplidmaatskap"

msgid "Entitlement regarding the service"
msgstr "Reg mbt. die diens"

msgid "Remember"
msgstr "Onthou"

msgid "Distinguished name (DN) of person's home organization"
msgstr "Kenmerkende naam (DN) van die person se tuisorganisasie"

msgid "Organizational unit"
msgstr "Organisasie eenheid"

msgid "Authentication aborted"
msgstr "Verifikasie gestop"

msgid "Local identity number"
msgstr "Identiteitsnommer"

msgid "Report errors"
msgstr "Rapporteer foute"

msgid "Page not found"
msgstr "Bladsy nie gevind nie"

msgid "Change your home organization"
msgstr "Verander jou tuisorganisasie"

msgid "User's password hash"
msgstr "Gebruikerswagwoord"

msgid "Yes, continue"
msgstr "Ja, voortgaan"

msgid "Completed"
msgstr "Voltooid"

msgid ""
"The Identity Provider responded with an error. (The status code in the "
"SAML Response was not success)"
msgstr ""
"Die Identiteits Verskaffer reageer met 'n fout. (Die status kode in die "
"SAML reaksie was onsuksesvol)"

msgid "Error loading metadata"
msgstr "Fout met die laai van die metadata"

msgid "On hold"
msgstr "Hou die verbinding"

msgid "Error when communicating with the CAS server."
msgstr "Fout tydens kommunikasie met die CAS bediener."

msgid "No SAML message provided"
msgstr "Geen SAML boodskap gevind nie"

msgid "Help! I don't remember my password."
msgstr "Hulp! Ek het nie my wagwoord onthou nie."

msgid "How to get help"
msgstr "Hoe om hulp te verkry"

msgid ""
"You accessed the SingleLogoutService interface, but did not provide a "
"SAML LogoutRequest or LogoutResponse. Please note that this endpoint is "
"not intended to be accessed directly."
msgstr ""
"Jy het toegang verkry na die SingleLogoutService koppelvlak('interface'),"
" maar het geen SAML LogoutRequest of LogoutResponse gestuur nie."

msgid "SimpleSAMLphp error"
msgstr "SimpleSAMLphp-fout"

msgid ""
"One or more of the services you are logged into <i>do not support "
"logout</i>. To ensure that all your sessions are closed, you are "
"encouraged to <i>close your webbrowser</i>."
msgstr ""
"Een of meerdere dienste waarby jy aangemeld het, <i>ondersteun nie "
"afmelding nie</i>. Om seker te wees datal jou sessies afgesluit word, is "
"dit beter om jou <i>webblaaier toe te maak</i>."

msgid "Remember me"
msgstr "Onthou my"

msgid "Organization's legal name"
msgstr "Wettige naam"

msgid "Authentication failed: your browser did not send any certificate"
msgstr "Verifikasie het misluk: Jou webblaaier het geen sertifikaat gestuur nie"

msgid ""
"This endpoint is not enabled. Check the enable options in your "
"configuration of SimpleSAMLphp."
msgstr ""
"Die eindpunt is nie beskikbaar nie. Gaan die staat opsies in jou opset "
"van SimpleSAMLphp na."

msgid "Street"
msgstr "Straat"

msgid ""
"There is some misconfiguration of your SimpleSAMLphp installation. If you"
" are the administrator of this service, you should make sure your "
"metadata configuration is correctly setup."
msgstr ""
"Daar is fout met jou SimplSAMLphp installasie. Indien jy die "
"administrateur is van dié diens moet jy verseker dat jou metadata "
"konfigurasie korrek is."

msgid "Incorrect username or password"
msgstr "Inkorrekte gebruikersnaam of wagwoord"

msgid "Contact information:"
msgstr "Kontak detail:"

msgid "Unknown certificate"
msgstr "Onbekende sertifikaat"

msgid "Legal name"
msgstr "Wettige naam"

msgid ""
"The initiator of this request did not provide a RelayState parameter "
"indicating where to go next."
msgstr ""
"Die inisieerder van hierdie versoek het nie 'n aflos staat('RelayState') "
"parameter wat aandui waarheen om volgende te gaan nie."

msgid "You have previously chosen to authenticate at"
msgstr "Jy het voorheen gekies om te verifieer deur:"

msgid ""
"You sent something to the login page, but for some reason the password "
"was not sent. Try again please."
msgstr ""
"Jy het probeer aanmeld maar jou wagwoord is nie verstuur nie, probeer "
"asb. weer."

msgid "Fax number"
msgstr "Faksnommer"

msgid ""
"Without your username and password you cannot authenticate "
"yourself for access to the service. There may be someone that can help "
"you. Consult the help desk at your organization!"
msgstr ""
"Jammer! - Sonder jou gebruikersnaam en wagwoord kan jy jouself nie vir "
"toegang tot die diens identifiseer nie. Dalk is daar iemand wat jou kan "
"help. Raadpleeg die hulplyn by jou organisasie!"

msgid "Choose your home organization"
msgstr "Kies jou tuisorganisasie"

msgid "Send e-mail to help desk"
msgstr "Stuur e-pos aan hulplyn"

msgid "Title"
msgstr "Titel"

msgid "Manager"
msgstr "Bestuurder"

msgid "You did not present a valid certificate."
msgstr "Jy het nie 'n geldige sertifikaat gestuur nie."

msgid "Authentication source error"
msgstr "Fout in verifikasie bron"

msgid "Affiliation at home organization"
msgstr "Affiliasie by Tuis organisasie"

msgid "Help desk homepage"
msgstr "Hulplyn-tuisblad"

msgid "We did not accept the response sent from the Identity Provider."
msgstr "Die antwoord vanaf die Indentiteits Verskaffer is nie aanvaar nie."

msgid "The given page was not found. The reason was: %REASON%  The URL was: %URL%"
msgstr ""
"Die gegewe bladsy is nie gevind nie. Die rede was: %REASON%. Die URL was:"
" %URL%"

msgid "[Preferred choice]"
msgstr "[Verkies]"

msgid "Organizational homepage"
msgstr "Organisasie tuisblad"

msgid ""
"You accessed the Assertion Consumer Service interface, but did not "
"provide a SAML Authentication Response. Please note that this endpoint is"
" not intended to be accessed directly."
msgstr ""
"Jy het aansoek gedoen vir toegang na die Assertion Consumer Service "
"koppelvlak, maar geen SAML Verifikasie Versoek is saam gestuur nie."

msgid ""
"You are now accessing a pre-production system. This authentication setup "
"is for testing and pre-production verification only. If someone sent you "
"a link that pointed you here, and you are not <i>a tester</i> you "
"probably got the wrong link, and should <b>not be here</b>."
msgstr ""
"Jy het nou toegang gekry tot 'n pre-produksie stelsel. Dié verifikasie "
"opstel is vir die toets en pre-produksie verifikasie aleen. Indien iemand"
" vir jou 'n skakel gestuur wat na hier verwys en jy is nie <i> 'n toets "
"persoon nie </i> het jy waarskynlik die verkeerde skakel en moet <b> jy "
"nie hier </b> wees nie."